#Ink skryf in Afrikaans
Explore tagged Tumblr posts
Text
Piekniek
'n Fyn piekniek van die liefde, vir die liefde, oor die liefde vir 'n geliefde in 'n kort vers
Image by Pexels from Pixabay jy het vir my Ć krap gevang hom laat verkleur oor die vuur en sy dop gebreek jy het die fynvleis uitgekrap en vir my aangegee ek het vir jou wyn geskink saam het ons die brood gebreek wat nog warm langs die kole lĂȘ sĂł vier ons die liefde uit Ć beker wat net eenmaal hier verby sal kom ©Rina Bester,2023 (Hierdie vers is in INKSPRAAK 3 van INK-Skryf inâŠ
0 notes
Text
Susters van eva
Vrouens maak so. Hulle deel en dra mekaar. Tot in die Groot Saal, susters.
Resim Marisa Marini tarafından Pixabayâa yĂŒklendi vrouens maak so hulle deel en dra mekaar as vreemdelinge ongevraagd so hoor ons ek het sewe kinders drie self gebaar die res my sussie sân die sleg selfs die welsyn het gesĂȘ sy is op die breĂ« weg oĂ« gerol as hulle wĂ©Ă©r kom klop en ek my arms hou almal wat hoor knik wetend want hulle ken óók ân tannie met ân sussie ân broer met ânâŠ

View On WordPress
0 notes
Text
Wenwoorde
My "Groen tyd" is verby maar dit sal altyd spesiale wenwoorde wees: Dankie INK Skryf Afrikaans! Lees meer op rinabester.wordpress.com onder Stories en verse onder die wildevy
Foto: Rina Bester© Ek het verlede jaar vir die eerste keer gehoor van Ink Skryf in Afrikaans toe iemand vir my vertel van hul skryfkompetisie. Ek het dadelik Ć storie gaan uitdink. En wat van die dig afdeling, wou almal om my weet. Gits, ek het nog net eenkeer Ć derde plek gekry by Bloemfontein Skrywersvereniging. (Iets waaroor ek steeds in verwondering is. Daardie derde plek is die heelâŠ

View On WordPress
0 notes
Text
Vrydagvers oor 'n hond
Ode aan Max die pointer Met sy brein gerat vir jag draf hy voor my uit. Ek sonder jaggeweer, met wandelstok en strooihoed, Ć ou veer in die bol gedruk, fluit. Gaan staan as hĂœ meteens verklip, wag; stert belyn met snuit wys hy my waar om te skiet, maar ek glip  terug uit die skyn. Ek, die stadsjapie, ongewapen â het nie eens ân klip â roep sonder belang âkom!â en laat die lig uit syâŠ
0 notes